Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
leanor druppels
ek gebruik nou leanor druppels. ek het die voubiljet gelees en ek verstaan eintlik niks van dit want dit is te hoe mediese woorde??
ek wil net eintlik die presiese uitwerking weet wat dit op mens het?
kan teveel gebruiik van dit lei tot 'n uitwerking in die brein soos bipolor of deppressie??
Wat beteken psigotiese toestande??
Enige duidelike informasie kan help
Dankie

Beste Marta
Ek is persoonlik nie ten gunste van die gebruik van Leonor druppels nie, aangesien dit 'n stof bevat wat as epinefrien of pseudo-epinefrien bekend staan. Dit kan baie nadelige newe-effekte veroorsaak, soos prikkelbaarheid, slaaploosheid, en die ergste van alles, verslawing en psigotiese reaksies ('n sielkundige afwyking). As jy aan enige sielkundige toestand soos depressie of bipolêre versteuring ly, dan moet jy nie hierdie produk gebruik nie. Produkte wat epinefrien of pseudo-epinefrien is in baie lande al verban a.g.v. hierdie nadelige newe-effekte . Wees dus versigtig. Die veiligste manier om gewig te verloor, is met 'n 'n gebalanseerde lae-vet, hoë-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) te gebruik en dit met die gereelde inspannende oefening te kombineer (sluit dadelik by 'n gym of 'Walk for Life' aan).
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.