Ask an expert
Question

08 Dec 2004

Lewer
Kan alkohol vir langer as 12 ure in die bloedstroom wees. Ek weet van iemand wat 10:30 die aand ophou drink het (het 8 biere vanaf 5 - 10:30 gedrink) en die volgende dag 10:30 was sy alkoholvlak 0.22 (hy moes blaas). Is dit moontlik dat sy liggaam (lewer) nie die alkohol verwerk nie - bestaan daar so 'n mediese toestand?
Answer 1,591 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Privaat, dis hoogs onwaarskynlik in ‘n persoon met ‘n gesonde lewer (as hy als op een slag gedrink het sou sy bloedvlak ongeveer hoog gewees het na 'n uur). As jy my kan sê hoeveel hy weeg kan ek jou ‘n idee gee van hoe die bloed alkohol vlak sou verminder het in ‘n normale persoon. Sterkte.
PS Pos dit net as ‘n nuwe vraag anders kry ek dit nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.