Ask an expert
Question

27 Jul 2010

lewer.
my ma het gister gegaan vir n sonar en x-strale al wat hul se haar lewer is verklein en haar milt is vergroot kan dr asb vir my meer inligting gee sy moet eer woensdag gaan vir bloed toetse.
Answer 1,011 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Bekommerd
'n verkleinde lewer kan 'n aanduiding wees van lewer sirrose en 'n groot milt kan 'n aanduiding wees van infeksie of verhoogde druk in die area. Bloedtoetse is seker om te kyk of daar tekens van infeksie is en of haar lewer goed werk.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17780 votes
Vote