Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
lewer
Hallo Dokter,
My vraag is die volgende kan te veel vitamine pille en produkte die lewerfunksies van n persoon aantas?Ek het gegaan vir n gammagt toets wat die versekering vereis en het toe n healthloading gekry omrede my gamma gt 150 is, ek is nie n drinker nie en probeer nou vasstel hoekom my gamma gt so hoog is, my dokter se ek moet alle pille los wat ek drink,is daar enige produk wat ek kan gebruik om dit weer normaal te kry, ek kan oor 6maande my toetse oordoen vir die versekering maar moet eers my telling af kry, eks nogal moedeloos!!!

hi Annette
Dit is moontlik dat te veel vitamine jou lewer kan affekteer. Dit hang af wat jy neem.
Jy kan Milk Thistle gebruik om die lesing af te kry. Her haal die bloed toets in 6 weke, as die lesing nog hoog is consult a health practitioner.
Bespreek ook met 'n kwalifiseerde Homeopaat watter vitamines jy gebruik sodat ons jy kan uit vind of daar enige interaksies is en of jy die pille nodig het.
groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.