Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Liebenberg sindroom
Ons benodig asb dringend inligting oor wat die sindroom behels asook artikels wat daaroor handel.
Hallo Martjie
Kon nie veel kry nie – dis ’n raar sindroom gekenmerk deur elmboog en pols gewrig abnormaliteite en kort vingers. Die funksie van die elmboog mag geaffekteer wees, die naels kan klein en gegroef wees. Omdat dit oorerflik is, is daar geen behandeling nie. Ek kon nie vir jou enige sinvolle artikels vind hieroor nie. Die department Genetika by die mediese universiteite (Kaapstad, Pretoria, Durban of Johannesburg) sal dalk vir jou meer inligting kan gee.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.