Ask an expert
Question

22 Apr 2006

llewer siekte NASH
ek is 4jaar terug gediagnoseer met NASH .hoe cholestrol, dm tipe 2,hypertensie, RA , ek het die afelope 4 mnde verandering in stoelgange,dit is diarree en gepaard gaande met bloeding.my stoelgange wissel van geel tot klei kleur en dan ook mielena baie slegruikend.my buik is nou soos n swanger vrou sn.bloed blasies onder my vel veral oor my borste en buik. my laaste sonar wys my lewer het met 3 cm vergroot van so ses mnde gelede.ek wil weet wat le vir my voor.ek is ook baie moeg en kortasem met tye.het al twee keer ligte hartversaking gehad
Answer 2,114 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Elise
Sien http://www.liverfoundation.org/db-select/articles/CatNonAlcy/1/1/ascend/Validated
Die opgesette buik, bloedblasies en melena kan 'n aanduiding wees van lewerversaking. Jy mag dalk ook geelsug ontwikkel. Is jy by 'n goeie internis?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17781 votes
Vote