Ask an expert
Question

20 Jun 2011

Long tumor
Die volgende staAn in die verslag vanaf die radioloog: " Verder toon die mees inferior aspek van posterior segment van regter onderkwab ''n subpleurale digtheids area met nodulere voorkoms. hierdie area meet omstreeks 27mm x 10mm en die grense van hierdie oë nskynlike nodulê re digtheid vertoon gering onreelmatig. hoewel hierdie ''n atipiese area van subpleurale ronde atelektase mag verteenwoordig moet ''n primê re long tumor in hierdie gebied oorweeg word en sal opvolg evaluasie van waarde wees. WAT BETEKEN DIT ALLES? VERDUIDELIK ASB IN GEWONE VERSTAANBARE AFRIKAANS VIR MY
Answer 1,366 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Cronette

Dit beteken dat daar 'n abnormale radiologiese beeld gesien word in die area van die regter long aan die onderkant, meer na die agterkant van die long. Om 'n diagnose kan bevestig sal jou dokter 'n biopsie van die area moet oorweeg.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18605 votes
Vote