Ask an expert
Question

20 Jul 2010

loop neus (terugvoer)
Dr Bets
My vraag 1395 oor die loop neus, het u gevra of dit waterig en dun is: ja dit is en of ek pyn oor my sinusse het: ja soms maar meer as ons gaan fiets ry (in buitelug en koue). Soms as ek my neus blaas is daar ''n bloederigheid(dun en lig). Kan u help asb?
Answer 1,262 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo M
dalk het jy 'n onderliggende allergiese rhinitis. Probeer bietjie 'n langwerkende antihistamien saans soos Deselex en 'n kortisoon neussproei soos Beclate aqeous - dit mag 'n week neem voor die effekte begin wys so wees bietjie geduldig! Spoel jou neus met soutwater ( 1 koppie lou water met 1/2 teelepel sout) 2 x per dag. Laat weet my of dit help?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17833 votes
Vote