Ask an expert
Question

26 Jun 2011

Lupus
Vriendin gediagnoseer met LUPUS. Is dit kroniese siekte of doods vonnis? Is dit erger as suikersiekte?
Answer 1,930 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Ria

Alhoewel lupus beslis ernstig is, is dit in die moderne wereld nie 'n doodsvonnis nie.

Sy sal moontlik haar leefstyl tot 'n mate moet aanpas, maar indien sy deur 'n dokter behandel word en die aanbevole advies toepas, behoort sy 'n bykans normale lewe te kan leef.

Dis moeilik om Lupus met diabetes te vergelyk aangesien Lupus 'n outo-immuun siekte is - Hoe erg dit is hang af van die tipe Lupus en die graad waarin sy dit het.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17875 votes
Vote