Ask an expert
Question

26 Jun 2011

Lupus
Vriendin gediagnoseer met Lupus. Is dit Kroniese siekte of kan dit soos doodvonnis wees? Is dit so erg soos Kanker of Suikersiekte of wat?
Answer 374 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Ria

Lupus is 'n kroniese siekte en affekteer mense verskillend. Dit is 'n slegte diagnose, maar is nie 'n doodvonnis nie. Verwys asseblief na die volgende artikel vir meer inligting: http://en.wikipedia.org/wiki/Systemic_lupus_erythematosus

Jou vriendin sal baie ondersteuning en liefde van haar naaste vriende en familie nodig he.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.