Ask an expert
Question

18 Feb 2013

MAAG
Ek is op dieet en ondervind dat ek geweldig hardlywig is. Watse natuurlike produkte of vrugte/groente kan ek eet om die probleem te help.
Answer 687 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Gesond
As jy hardlywig word op jou verslankingsdieet dan bevat die dieet moontlik te min dieetvesel? en dalk te veel proteïene?? Voedsels wat baie dieetvesel bevat sluit in hoë-vesel graankosse soos All-Bran, heelgraanbrood en ProVitas, peulgroente (gaar of geblikte droë bone, lensies of erte en soja), droë, gekookte vrugte soos vye en pruime. Klik op 'Diet & Nutrition' en dan op 'Healthy colon' om meer te lees oor die behandeling van hardlywigheid en die belangrike rol van sg. 'goeie' mikroörganismes of probiotika wat jy by gesondheidswinkels kan koop soos bv. Bifidoflora of Intestiflora.
Vriendelike groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9262 votes
No
66% - 17842 votes
Vote