Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Maag is sensitief en opgeswel
Goeiemô re Dokter,
Ek wil asb. uitvind of ek bekommerd moet wees?
My maag is van tyd tot tyd vreeslik geswel en my ingewande is sensitief as ek daarop druk. Dit is nie seer andersins nie, net as ek daarop druk. My maag is dan ook kliphard geswel.
Is dit maar net simptome van IBS of kan dit dalk iets anders wees?
Baie dankie en `n lekker dag vir u.
NB: ek was al by die gynea en " vroulike probleme" is uitgeskakel.

Sonneblom
Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en 'n moontlike verwysing na 'n gastroenteroloog konsulteer. IBS is 'n diagnose wat gemaak word nadat alle ander moontlikhede uitgeskakel is en ek dink dit is dus wys om 'n gastroskopie en kolonoskopie te laat doen. Indien jy oor 50 is, is dit in elk geval 'n goeie idee om hierdie twee toetse te laat doen.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.