Ask an expert
Question

21 Aug 2007

maag kramp
Hi, ek kry verskriklike krampe wanneer ek siek raak aan die einde van die maand, ek het al baie verskillende soorte pynpille gedrink maar dit help nie. Saam met die pyne raak ek altyd naar en verskriklik duislig, dit is partydae so erg dat ek nie kan werk nie. Is daar enige iets fout as dit so is of is daar 'n sekere pynpil wat ek kan drink vir dit?

Baie dankie
Answer 1,956 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Liefie
Probeer iets soos Synflex of Naprosyn as dit gebeur, sit 'n warm water sakkie op jou lae buik. Jy kan ook Kalsium en vit Bco aanvullings neem. Gereelde oefening en die kontraseptiewe pil mag ook help.

Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18748 votes
Vote