Ask an expert
Question

14 Jul 2010

Magnusium
Hallo Dokter

Ek drink ''n ligte waterpil vir my bloeddruk. 1 elke 3de dag. ''n Vriendin van my lees Patrick Holford en sy sê  magnesium help sodat water nie opbou nie. Ek wil dit baie graag probeer.

Ek het al gehoor mense sê  mens moet magnesium en calsium in die aande drink, want dit moet stadig vrygestel word. Is dit waar? En wanneer is die ideale tyd om magnesium te drink? Oggend of saans?

Baie dankie
Answer 1,129 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Helena
Dit maak nie regtig saak nie, maar is beter om met maaltye te neem anders kan dit diarree veroorsaak. Ek hou van Slow Mag of Calmag maar daar is baie verskillende vorms op die mark.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18746 votes
Vote