Ask an expert
Question

01 Jun 2011

Maintenance for Grandmother
Beste " Famile-reg kundige" 

Ons is vier kinders tussen die ouderdomme van 39 en 46 jaar oud. My moeder, tans 64, hou nie kop bo water met haar ouderdomspensioen nie. Ek is die enigste een van die vier kinders wat uithelp met ''n ekstratjie hier en daar - die ander 3 kinders sê  net hulle kan nie ''n bydrae maak nie! Kan my ma elk van ons dan eerder vir onderhoud dagvaar, sodat elke kind dan gedwing word om haar te dra? Sy het haar beste jare vir ons gegee, nou kon ons AL 4 so bietjie bydra! Sy lewe glad nie rojaal nie en sien ook nog om na my ouma van 89 en is die voog van ''n 7-jarige dogtertjie! Help asseblief! Dankie
Answer 643 views
Expert
Family law expert
family law expert

01 Jan 0001

Ongelukkig is daar geen regsverpligting op 'n kind om sy ouer te onderhou nie.

Bertus Preller
B.Proc; AD Dip L Law
Family Law Attorney
Abrahams and Gross Inc.
A:1st Floor, 56 Shortmarket Street, Cape Town, 8000
O: +27 (0) 21 422 1323
E: bertus@divorceattorney.co.za
W: www.divorceattorney.co.za
Blog: www.divorceattorneys.wordpress.com Twitter: www.twitter.com/edivorce
Facebook: www.facebook.com/divorceattorneys
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18778 votes
Vote