Ask an expert
Question

06 Feb 2003

Malaria
My man werk tans in Nigerie en het Malaria opgedoen. Was 7 dae in hospitaal en het Plasmodium Falciparum. Het 'n geweldige uitslag ontwikkel laaste drie dae. Kan dit 'n nagevolg wees, of dalk iets anders? Het drie ander virusse saam met malaria in bloed.
Answer 301 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Rina, dit klink asof hy ernstig siek is. Die uitslag mag niks wees nie, maar dit mag petigieë wees wat beteken dat hy klein onderhuidse bloedinkies het en dus ‘n teken is van ernstige malaria. Hopelik het hy al gesond geword teen die tyd wat jy hierdie kry, maar as hy nog siek is moet julle dit ernstig oorweeg om hom SA toe te vlieg. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.