Ask an expert
Question

01 Aug 2006

maltakoors
my seun ly skynbaar daar aan die dokters weet eintlik nie wat hom makeer nie, hy het `n uitslag kry sommer baie hoe bloeddruk en het spysverterings probleme.Wat is Maltakoors ?
Answer 5,558 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Hannetjie
Dit is Brucellosis - veroorsaak deur 'n bakterie wat mens van besmette diere of vleis kan kry.
Sien http://en.wikipedia.org/wiki/Brucellosis#Symptoms

Dit klink vir my of jou dokter maar sal moet soek vir die oorsaak en dalk 'n internis se opinie sal moet vra. sommige van hierdie siektes is baie skelm - bosluiskoors kan ook soortgelyke simptome gee.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.