Ask an expert
Question

21 Aug 2007

Mangels
Hi Dok
Al drie my kinders is geskeduleer om hulle mangels te laat uithaal volgende maand. Ek wil net graag weet hoe lank is die gesond word proses aangesien ons 'n week later bespreek is om weg te gaan met vakansie by 'n warmwaterbron- sal hulle kan swem?
Answer 998 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Tasha
Hulle behoort na 'n week ok te wees as daar geen komplikasies is nie - maar hoor net by die ENT sjirurg of hy daarmee sal saamstem?
Sien ook http://pedisurg.com/PtEducENT/Post-tonsillectomy.htm

Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.