Ask an expert
Question

01 Dec 2005

Mans - antwoord asb. Vrouens julle opinies ook asb.
Ek wil weet.........en ek wil nie veralgemeen nie.......maar is dit meer mans wat rondneuk in verhoudings/huwelike??? Of word julle egos ge"boost" as 'n ander vrou vir julle kyk, of bietjie flirt?? Ja, ek weet vrouens neuk ook rond. Ek wil weet........en dis nou vir die mans wat al verhoudings (affairs) gehad het......HOEKOM DOEN JULLE SO IETS? Ek vra maar net.
Answer 3,607 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.