Ask an expert
Question

15 Mar 2004

Mantelvlies
Hallo Doc.

Ek moet gaan vir ‘n mantelvlies breek operasie die 23 Maart,maar nou is ek bang om te gaan ek hoor dat jy tot 10-15 kg gewig kan verloor. Ek weeg net 60kg en as ek nog gewig gaan verloor gaan ek sleg lyk..
1. Wanneer begin die gewig verlies
2. Hoekom verloor jy gewig
3. Wanneer kan ek weer gym toe gaan.
4. Hoeveel gewig verloor jy regtig

Baie dankie vir U hulp Doc
Answer 2,017 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Mantelvlies, die gewigsverlies is proporsioneel tot jou liggaamsgroote en selde meer as 5%. Dit gebeur omdat jy die eerste 2 dae nie mag eet nie en ‘n mens nie eintlik lus voel om te eet die eerste week nie. Jy sal gym toe kan gaan binne 6 weke solank jy jou net gedra. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.