Ask an expert
Question

19 Jul 2011

Mantelvlies breuk
Soek raad vir ''n mantelvlies breek.
Answer 1,834 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Matty
Indien die mantelvliesbreuk suur in jou slukderm opstoot en slegte spysvertering en winde veroorsaak, sal ek aanraai dat jy 'n geregistreerde dieetkundige spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou dan help met 'n individuele dieetvoorskrif vir die breuk wat jou spesifieke reaksies op kosse in ag neem. Dit is bekend dat sekere pasiënte op een soort kos (bv. witbrood) reageer, terwyl ander pasiënte weer op 'n ander verwante kos reageer (bv. bruinbrood). Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'DietDoc's Articles' en soek die artikel oor 'GASTRO-OESOPHAGEAL REFLUX DISEASE (GORD) & DIET'. Baie van die wenke in hierdie artikel is direk van toepassing op pasiënte wat met 'n mantelvliesbreuk sukkel.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.