Ask an expert
Question

04 Aug 2010

Mantelvlies / maagseer
Ek het ongeveer 6 jaar gelede ''n mantelvlies breuk gehad en is geopereer. Ek het egter weer die afgelope tyd ''n maag wat brand en as ek bv koffie drink, brand dit as ek sluk. Ek sukkel ook soms om my kos te sluk. Dit voel of dit in my keel vassit en nie afgaan nie. Ek gooi dan op. Ek het effense sooibrand indien ek bv brood eet. My maag is ook baie geswel en gevoellig. Ek is glad nie hardlywig nie en het normale stoelgang. Hoe sal ek weet of ek weer ''n matelvliesbreuk / maagseer het sonder om vir ''n gastroskopie te gaan?
Answer 3,384 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Wonder
Dis ongelukkig die beste manier om te bevestig. Jy kan vra dat die dokter vir jou ligte narkose gee as dit regtig vir jou baie ongemaklik is, maar dit is eintlik al wat regtig gaan wys wat aangaan
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18699 votes
Vote