Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Medikasie & lewer
Agv erge abdominale pyn het my dr ' n reeks toetse gedoen, maar al wat in die bloedtoetse gewys het was dat ek Gilbert Sindroom het. Ek was dadelik bekommerd maar hy het gesê ek hoef nie daaroor bekommerd te wees nie. Ek is van nature ' n angstige persoon en hy het vir my Azor 0.25mg en Cilift 20mg voorgeskryf. Ek wil net graag weet hoe veilig is hierdie pille vir my lewer en mag ek dit wel saam gebruik. Dis nie dat ek nie my dr vertrou nie, ek wil net graag seker maak. Ek is bang om enige medikasie te gebruik noudat ek gehoor het van die Gilbert Sindroom. As daar in my lewerfunksie en amilase toetse niks anders gewys het nie, het ek dan wel ' n gesonde lewer en pankreas? Hoe ernstig is Gilbert Sindroom?
Hallo Anita
Gilbert sindroom is nie gevaarlik nie. Dit is 'n oorerflike toestand en daar is niks wat jy kan doen om dit te voorkom nie. Sekere medisyne kan jou bilirubien vlakke opstoot - Panado en sommige chemoterapie middels byvoorbeeld, maar jy sal sien dat die wit van jou oe geel word. Jy kan Azor en Cilift gebruik as jou lewerfunksies en amilase normaal was, jou lewer is gesond, hy verwerk net bilirubien stadiger.
Sien http://www.mayoclinic.com/health/gilberts-syndrome/DS00743
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.