Ask an expert
Question

20 Aug 2010

medikasie en gewigsverlies
Ek gebruik Cozaar en ''n beta blokker vir my mitraalklep inkompetensie en sukkel regtig om gewig te verloor. Kan die betablokker deel van my sukkelstryd wees? Voel vir my my metabolisme het totaal tot stilstand gekom. is nie insulienweerstandig nie. Dankie vir jou inset.
Answer 1,168 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi D

Sommige betablokkers kan wel gewigsprobleme tot gevolg he, waarskynlik omdat dit die metabolisme mag verstadig. As jy skielik en vinnig gewig begin optel moet jy egter met jou dokter gesels.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.