Ask an expert
Question

10 Jan 2008

Menograine gewig optel?
Hi Doc
Ek drink nou al 'n paar maande die menograine en my hotflashes is iets van die verlede. Ek het egter vreeslik gewig opgetel, seker 5 kilo's in 2 mnde. Ek het 'n vreeslike soetlus. Ek drink ook Cilift vir sowat 3 jaar en Eltroxin vir 10jaar. Is dit moonlik dat die 3 saam my gewig kan laat optel of dan so 'n soetlus kan gee?
Liefnis
Answer 14,347 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Grietjie
Menograine kan water terug hou maar sal nie gewigs toename veroorsaak nie. Cilift kan gewigstoename veroorsaak. Lae serotonien vlakke kan lei tot 'n "craving" vir soetgoed. Chroom aanvullings , essensiele vetsuur aanvullings en 'n dieet hoër in proteiene mag help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18755 votes
Vote