Ask an expert
Question

04 Jan 2008

menopause
Kan mens op die inspuiting wees (depo) en nog steeds hot flushes kry?

Dr hoe geslaagd is dit om die voorbehoed inspuiting te neem vir "hot flushes" asb? Baie dankie! Ek is 52j.

Date: 3/1/2008

Subject:
Posted by: Cyberdoc
Message:
Hallo Ina
Dit lyk my dit word hoofsaaklik gebruik in vrouens wat hot flushes kry na borskanker (antiesterogeen) behandeling. Ek self het dit nog nooit voorgeskryf vir hot flushes nie, en sou voorstel dat jy net jou ginekoloog vir 'n opinie eers vra. Ek dink nie die gyne's gebruik dit gereeld nie?

Answer 567 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Cathy

Dankie vir jou antwoord.

Depo gaan nie die hot flushes voorkom nie. Jy het estrogeen terapie nodig. Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n Ginekoloog maak en die vraag aan hom stel, sodat hy vir jou die nodige behandeling kan voorskryf.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18601 votes
Vote