Ask an expert
Question

16 Jul 2010

Menopause
Ek is 52 en het nou al 2½  jaar simptome ( gloede en nag sweet) Gebruik Bioharmony Menoclove forte. Dit het aanvanklik goe gewerk maar die afgelope 2 maande is die gloede en nagsweet terug.
My een vriendin gebruik Natura Phytol plus met goeie effek en ''n ander kennis gebruik weer A Vogel Menopause formula.
Watter een is die beste om te gebruik?
Ek het gesien Pytol plus word nie aanbeveel vir depressie en chronic hardlywigheid.?
Answer 815 views
Expert
Natural health
natural health

01 Jan 0001

hello

menopause is so spesifiek vir elke vrou, en partykeer vat dit 'n paar produkte om die regte produk te kry wat werk, en ook soos die hormone verander kan die produk verander.

Ek stel voor jy probeer enige een van die twee en sien hoe jy daar op vaar. Ek kan ook progesterone aanbeveel. Dit help om die hormone te balanseer. Sien Dr Lee's se boek : what your doctor does not tell you about menopause.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.