Ask an expert
Question

18 Jan 2013

Menstruasie
Middag julle. Ek wil hoor. My maandelikse sikluse is baie deurmekaar. Dis omtrent seker van so Oktober / November 2012 rond af. Wat dit net soos vir eendag is wat ek baie bloeding het. En Desember toe ons met vakansie was was dit weer soos net een dag, en van die volgende dag af vir ''n lang ruk niks meer nie. En toe nou in laas wees rondom Donderdag / Vrydag rond, was dit weer net vir ''n dag. Toe het dit Sondag weer terug gekom en het dit tot vandag nog die bloeding, en dit is nog steeds baie die bloeding. Tot as ek die toilet gaan gebruik, dan is daar nog rooiheid in my urine. Gewoonlik mos die eerste 2dae wat my urine so bietjie rooi in het van my siklus. Dan van die 3dag af is dit weg. Maar dis nou 6dae en ek bloei nogsteeds en het so so nou en dan nog bietjie rooiheid in my urine.

Kan dit dalk wees, oor my siklus deurmekaar is dat ek nou langer as 5dae sal kwaai vloei? Dit het al gebeur dat ek vir ''n paar maande my siklus gemis het. Enige hulp of raad sal ek waardeer. Geen lelike aanmerkings nie asb.
Answer 5,965 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You will need to see a gynaecologist to assess what the problem is. There are many causes of irregular bleeding including hormonal problems, cysts, problems with the uterus or cervix.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18750 votes
Vote