Ask an expert
Question

03 Jun 2013

menstruasie
Goeie middag ek weet nie of dit normaal is nie maar as dit by my menstruasie kom voel dit altyd of ek naby aan sterwe is,is daar iets wat ek kan doen daar oor hulle het my al op amper al die voorbehoed pille en pyn pille gehad.Asb raad