Ask an expert
Question

07 Aug 2010

menstruasie - nog steeds - 1293
Re: 1293
Hi dok, na aanleiding van vraag 1293, lyk my ek haal nou in vir die 5 maande wat ek nie gemenstrueer het nie, is dit normaal om soooo erg te vloei, ek gebruik tans tampon sowel as ''n doekie en moet elke uur - uur en ''n half omruil - ek het gewoonlik dag een en twee baie gevloei maar die is uitermatig baie. Lekker naweek. Sarah
Of as iemand al dieselfde deur is en dit maar die normale gang is na menapouse - laat weet maar - worry nogal bietjie....
Answer 608 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Sarah

Dit is moontlik dat die bloeding tans normaal is, maar oormatige bloeding moet ondersoek word. Maak 'n afspraak by 'n ginekoloog vir 'n sonar van jou pelvis en uterus. Bloedtoetse sal ook gedoen moet word, veral teroied studies is baie belangrik.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18761 votes
Vote