Ask an expert
Question

17 Aug 2010

Menstruasie pyne
My dogter is 13 jaar oud. Aan die begin van haar siklus het sy redelike pyn/ongemak. Wat is die beste oor die toonbank pyn medikasie hiervoor? Ek is versigtig daarvoor dat sy op die langtermyn voorskrif medikasie gebruik - of is dit veilig?
Answer 16,353 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo J
Probeer iets met 'n pynstiller en anti-inflammatoriese middel soos Mypaid, Myprodol of selfs Grandpa pynpille werk goed. 'n Warmwater sakkie help vir die uterus krampe.
sien ook http://hcd2.bupa.co.uk/fact_sheets/html/dysmenorrhoea.html
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.