Ask an expert
Question

22 Jul 2005

Milkarra supplement?????
Hello

Ek wil net graag weet. So 7 jaar terug het die pediater vir my pasgebore babatjie milkarra voorgeskryf( dit is 'n tipe visolie, wat help met brein ontwikkeling).

Ek glo daarin, want my dogtertjie is 'n sterk kind en presteer goed op skool. Ek het nou 'n seuntjie van 1jaar, en ek het dit nooit vir hom gegee nie, enek wil weet kan ek dit nou vir hom begin gee of is dit te laat. En kry mens dit nog by apteke te kry?

Dankie
Jeanne
xxx
Answer 954 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Jeanne,

Alhoewel ek dit lanklaas gesien het glo ek dat dit moontlik steeds beskikbaar is, maar ek mag verkeerd wees. Probeer om een van die groter apteke in jou omgewing te skakel en hoor of hulle dit aanhou of vir jou kan bestel Dis nie te laat om te begin nie, gee dit gerus!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17879 votes
Vote