Ask an expert
Question

07 Feb 2003

Milt-steek/pyn (Spleen pain)
My 6 jarige seun kla sedert einde Desember 2002 minstens 2/3 keer 'n week van 'n pyn net aan die onder kant van sy borskas aan die linkerkant. Dit wil voorkom of dit milt-steek/pyn kan wees. Kla ook nie net as hy byvoorbeeld baie gehardloop het nie. Enige een kry van tyd-tot-tyd mild-steek, hoekom kom dit so baie by hom voor, moet ek 'n geneesheer gaan spreek of is daar iets wat ek self kan doen vir hom. Dit maak hom baie ongemaklik.
Answer 9,441 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Joanie, ek kan nie regtig ‘n opinie gee van hierdie kant van die skerm sonder om hom te ondersoek nie. Die beste sal wees om hom dokter toe te neem en waarskynlik ook vir ‘n buik sonar. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.