Ask an expert
Question

21 Nov 2005

Moegheid
Dokter

Ek is kronies moeg. Geen aanvullings wat ek neem help nie.
Kan u asb. vir my aandui watter kosse ek moet vermy en watter ek moet eet. Is raadop en weet nie of my voedsel inname die oorsaak van my moegheid is nie.

Dankie
Answer 509 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Loraine
Chroniese moegheid kan dui op 'n wye verskeidenheid van toestande, bv ystergebrek en bloedarmoede, onderaktiewe skildklier, diabetes, depressie, ens. Ek wil jou aanmoedig om 'n mediese ondersoek te laat doen sodat jy 'n diagnose kan kry. Sodra ons 'n diagnose het, dan kan ons dieetveranderings maak.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18747 votes
Vote