Ask an expert
Question

09 Feb 2009

Moegheid
Ek (37)sukkel al ' n geruime tyd met ' n doodse moegheid.Die een dag is ek reg en die volgende is ek omtrent te moeg om op te staan.Ek sukkel ook met skielike oormatige sweet wat oor my lyf uitslaan en deesdae is ek baie humerig.My skildklier is getoets en normaal. Wat dink u kan moontlik fout wees,het dit met hormone te doen? Dankie
Answer 3,118 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo M v Pta
Daar is verskeie oorsake vir moegheid - mens moet eers die mees algemeenste redes uitskakel soos bloed armoede, onderaktiewe skildklier, onderliggende infeksies, hormoon afwykings ( progesteroon of esterogeen), selfs nierprobleme. Die sweet kan dalk 'n aanduiding wees van lae esterogeen waardes of 'n onderliggende koorsigheid.
Sien ook http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/003088.htm
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18786 votes
Vote