Ask an expert
Question

14 Feb 2009

moegheid na vitamine inname
dit is nie sielkundig nie!hoekom is dit so dat elke keer as ek ' n vitamine aanvulling gebruik,van die duurste tot die goedkoopste,voel ek moeg en vaak.dit het absoluut die teenoorgestelde uitwerking.ek het dit al vir kort en lang tydperke gebruik.veral soos iets wat veronderstel is om bietjie woema te gee.procydin maak my dodelik moeg.ek het nou ' n magnesium aanvulling-/Magnesium-450mg magnesium chelate aangeskaf omdat ek niks anders gebruik nie.1 kapsule ' n dag en dit voel of ek in ' n koma gaan....vit b pille dieselfde,ek is moeg en geirriteerd.wats fout????ek het al suiker laat toets-100% reg
Answer 878 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Moegheid het 'n groot verskeidenheid oorsake en ek stel daarom voor dat jy 'n dokter besoek, sodat daar 'n reeks toetse gedoen kan word, sodat 'n moontlike patologiese rede uitgeskakel kan word.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.