Ask an expert
Question

21 Jan 2009

Moluscum
Hi,

My dogter het die molluscum virus. Is daar enige middel plaaslik beskikbaar vir die behandeling daarvan. Ek het begin navorsing doen op die internet en daar is blykbaar ' n produk Zyma Derm, dit klink na ' n homopatiese middel oorsee beskikbaar, sowel as wat hulle noem Silver treatment. Weet jy enigiets van die behandeling en indien of die middel plaslik beskikbaar is. Of as jy enige ander raad, behalwe vries kan voorstel

Baie dankie

Savannah
Answer 558 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Savannah
Die volgende middels is in Suid AFrika beskikbaar
Imiquimod (Aldara),Tretinoin (Retin-A), Salicylic Acid
Moet liefs deur 'n dermatoloog voorgeskryf en dopgehou word.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18784 votes
Vote