Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
moontlike ekseem of omloop
hoe lyk 'n omloop/ of wat is die sintome?
sal dit groter raak of 'n 'rash' veroorsaak?
en wat veroorsaak 'n omloop?
ek het 'n sirkelvormige 'merk' diep op my bo been, dit was net eendag daar en dit raak nie groter of kleiner nie, dit is irriteerend en juk soms - net as 'iets' daarteen skuur , maar daar is nou besig om 'rash' te veroorsaak.
enige insig in watter soort room ek dalk daarop kan sit?

Koos, ‘n omloop is ‘n fungus infeksie wat weer van die middel van die kol af weer begin gesond raak. Daar is dus ‘n ring van infeksie wat gesonde vel omkring en stelselmatig groter word. Die maklikste sal wees om ‘n anti-fungus room by jou apteek te kry en dit vir ten minste ‘n week te gebruik. As dit nie opklaar nie is dit nie ‘n omloop nie en sal die beste wees om jou dokter te geen sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.