Ask an expert
Question

21 Dec 2002

Musineuse kiestadenoom
Goeie dag,

Kan u asb vir my sê of 'n mens kan dood gaan van musineuse kiestadenoom en wat beteken grensmaligniteit

Baie dankie
Answer 1,127 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Annie, dit hang af waar die adenoom is. As dit op ‘n plek is waar dit op vitale strukture kan druk, kan dit dodelik wees. Gewoonlik saai adenome nie of laat uit en is dus minder gevaarlik.
Grens maligniteit beteken dat dit gering kwaadaardig is. Dit impliseer dus as die adenoom vinnig genoeg verwyder word, die operasie genesend sal wees. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18660 votes
Vote