Ask an expert
Question

10 Mar 2003

my hare pyn!
Moenie lag nie, ek weet dit klink soos iepekonders! Dit voel of my hare heeltyd regop staan en as ek met my hand daaroor vee, pyn my hele kopvel en ek slaan hoendervleis uit. Wat op aarde kan dit wees, ek het nog nooit van so iets gehoor nie.
Answer 1,497 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Hairy, jy moenie alleen voel nie – ek het ook nog nooit van so iets gehoor nie. :-) Ek kan nie vir seker sê sonder om jou te ondersoek nie, maar ek dink dis waarskynlik as gevolg van een of ander inflammatoriese proses in jou kopvel. Die beste sal wees om jou dokter of ‘n dermatoloog te sien en dit uitgesorteer te kry. In die tussentyd kan jy ‘n anti-inflammatorikum soos Voltaren® probeer. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18660 votes
Vote