Ask an expert
Question

18 Feb 2003

Naar in die oggend
Ek is elke oggend ongelooflik naar as ek opstaan, dit bly gewoonlik vir so 'n uur, na 'n uur en 'n half. Ek eet nie in die oggend nie, ek drink slegs my vitamienpille. Ek is nie swanger nie, die simptome hou al reeds vir 4 maande aan. Dit raak nou regtig 'n probleem. Het u dalk enige raad?
Answer 3,115 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

T, dis moeilik om te sê wat die probleem is sonder om jou te kan ondersoek. Dit mag te doen hê met jou suiker vlakke, bloeddruk of selfs jou galblaas. Die beste sal wees om vir ‘n glukose toleransie toets te gaan en jou bloeddruk vroeg in die oggend te laat neem. Is dit normaal is, sal die volgende stap wees om ‘n internis te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.