Ask an expert
Question

08 Jul 2011

naarheid &amp  maagkrampe
hallo dokter ek het van gisteroggend af ''n naarheid. het al my etes geeet en van gisteraand af het ek begin maagkrampe kry en moes gereeld die toilet geriewe gebruik deur die nag. vanoggend pyn my niere. en aan die regter kant onder op my maag is daar so steek pyn. kan jy dalk help? dankie
Answer 6,527 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Johan

Ek stel voor dat jy jou dokter vir urien toets konsulteer, aangesien jou simptome op blaasinfeksie of nierpypontsteking dui. Jy sal 'n kursus antibiotika moet gebruik.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18748 votes
Vote