Ask an expert
Question

11 Jun 2011

Naarheid in die oggend
Ek is manlik, 42 jaar oud. Rook en drink glad nie, maar is ook nie vreeslik aktief nie. Ek is matig oorgewig.

Ek sukkel nou al vir ''n geruime tyd met naarheid in die oggend. My roetine is dat ek stort sodra ek opgestaan het. Gewoonlik wanneer ek uit die stort klim, word ek naar. Daar kom niks uit nie, maar ek voel naar. Die naarheid verdwyn nadat daar so iets soos ''n wind uitgekom het. Ek word op geen ander stadium in die dag naar nie.

Wat moet ek doen?

Answer 3,081 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

JK

Jou naarheid kan aan gastriese refluks toegeskryf word. Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en 'n moontlike gastroskopie konsulteer.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.