Ask an expert
Question

11 Dec 2004

nadele van dun bloed
Beste Doc, Kan u asseblief vir my meedeel wat die nadele van dun bloed kan wees.

Wat se probleme kan dit veroorsaak,
Is dit lewensgevaarlik.
Wat kan mens doen om die bloed dikker te maak.

Baie dankie
Answer 8,437 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Proppie, dit hang als af van hoe dun die bloed is en wat die oorsaak daarvan is – die gevolge van “dun bloed” as gevolg van aspirin of bloed verlies verskil hemelsbreed van mekaar. Laat weet my wat die oorsaak is as ‘n nuwe vraag en dan neem ons dit van daar. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.