Ask an expert
Question

24 Jun 2011

naelbyt
My seun is 25 jaar oud en byt sy naels vanaf 6 jaar oud. Hy het egter nou ''n tipe van ''n abses onder die nael, by vingergedeelte gekry wat heel knopperig, blou en seer lyk. Hy sê  hy het geen gevoel in die punt van sy vinger of naelbed nie. Hy het sonder my wete nou al met ''n naald dit stukkend gemaak, maar deel hy my mee dat daar geen bloed of water uitkom nie.

Dink u hy moet by ''n dokter uitkom.

Dankie
Answer 730 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Louise

Ek sal beslis aanraai dat hy 'n dokter sien. Alles van die beste!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17785 votes
Vote