Ask an expert
Question

10 Feb 2003

Naeltjie
goeie dag Dok.
So 3 dae terug het my naeltjie begin jukkerig raak.
Ek kyk toe in die spieel, en sien dit lyk soos 'n klein seertjie, wat bloei, maar die bloed kom nie uit nie. hy juk nogals baie. ek sit bactroban salf aan, en dit lyk my help nie. ek gaan more doktor toe, maar wou net weet of jy miskien sommer al die antwoord vir my he ?

dankie
baai
Answer 3,895 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Aqox, jy het seker nou al teen die tyd jou antwoord. As daar nog iets is wat jy wil weet, vra gerus. Pos asb. net jou vraag as ‘n nuwe vraag anders kry ek dit nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.