Ask an expert
Question

15 Mar 2007

Navraag oor LEANOR
Doc, ek het 'n vol botteltjie LEANOR by 'n vriendin gekry (sy kan dit nie gebruik nie a.g.v. diabetes) en ek het omtrent 6kg waarvan ek graag ontslae sal wil raak. Daar is ongelukkig nie meer 'n vou-biljet nie, ek weet dus nie wat die -|- ra-indikasies is nie. Kan u dalk vir my help? Mag ek dit neem met my Hartklep-probleem?
Answer 546 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Cornel
Dit bevat Pseudo efedrien en mens moet dit liewer vermy met 'n hartklep probleem, kan hartkloppings en hoe bloeddruk veroorsaak.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18604 votes
Vote