Ask an expert
Question

15 Dec 2004

needles and pins and chestpains
Ek is Angina lyer en drink ook hoe bloedruk pille, maar kry die gevoel in my voete en hande en ook meer regs as links borspyne? Ek beleef tans baie stres as gevolg van my 2 seuns se meth verslawing. Is dit my hart of is dit bloot stres?
Answer 399 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Anesta, dit mag stres wees maar ongelukkig mag dit ook as gevolg van swak bloedvloei na die geaffekteerde dele wees. Die beste sal wees om liewer jou kardioloog te sien en seker te maak dat daar nie iets ernstig onderliggend is nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9325 votes
No
67% - 18757 votes
Vote