Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
NEK
ek wil graag weet.... was so paar jaar terug in ''n motor ongeluk. met my kop deur die voorvenster.
nou word ek baie naar en duislig as ek my net te ver agter toe sit met my kop (as ek in die bad le op my maag en gaan dan met my kop agter toe). as ek sondag sing in die kerk en moet op kyk na die bord voor my is dit net so erg
wat kan dalk verkeer wees

Hallo Zelda
Laat jou dokter bietjie kyk na jou nek, jy het dalk die kussingtjies beseer en nou druk die senuwees vas as jy jou nek agtertoe buig. Jy het dalk x/strale of 'n scan nodig van jou nek werwels
Dr Bets
Laat jou dokter bietjie kyk na jou nek, jy het dalk die kussingtjies beseer en nou druk die senuwees vas as jy jou nek agtertoe buig. Jy het dalk x/strale of 'n scan nodig van jou nek werwels
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.