Ask an expert
Question

19 Aug 2011

Nek
Ek het 6 vorige nekfusies gehad en met die laaste operasie in Januarie 2011, het die een skroefie afgebreek. Kan die gebreekte skroef nou vir my pyn veroorsaak veral in my werwels self vanaf my nek tot by ongeveer T6/T7?
Answer 814 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Celeste

Indien daar onstabiliteit van die fusie is as gevolg van die gebreekte skroef, kan jy beslis pyn ervaar. Die ongelukkige feit dat jy al so baie fusies gehad het, kan ook baie pyn veroorsaak.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17925 votes
Vote